Oxford Suksesvolle Afrikaans Graad 6 Leesboek
ISBN: 9780195982312
Author: M. Brandt, J. Oosthuysen, M. Mdingi
R156.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Afrikaans is ‘n nuwe, kreatiewe kursus vir leerders vir wie Afrikaans ‘n tweede addisionele taal is. Dit is prettig, relevant en bied volledige ondersteuning aan leerders om die aanleer van Afrikaans maklik te maak.
Oxford Suksesvolle Afrikaans is 'n nuwe, kreatiewe kursus vir leerders vir wie Afrikaans 'n tweede addisionele taal is. Dit is prettig, relevant en bied volledige ondersteuning aan leerders om die aanleer van Afrikaans maklik te maak.
Features
- Die Leerdersboek en Leesboek skakel tematies en maak dit vir leerders prettig en maklik om Afrikaans te leer.
- Die Onderwysersgids wys hoe die kursus deeglik uitgewerk is om geïntegreerde onderrig moontlik te maak.
- Die luitertekste op die CD maak Afrikaans toeganklik en interessant vir leerders en onderwysers.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195982312 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 21 Oct 2010 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |