Storieboom Fase 8 Nog Kiewiete: Red vir Flappie (Approved)
ISBN: 9780195787443
Author: Stimie
R105.95 (incl. VAT)
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 8 Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerf is. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel ’n bewustheid van ander oogpunte.”
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 8 Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerf is. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel ’n bewustheid van ander oogpunte."