Storieboom Fase 4 Nog Stories Pak B (pak van 6) (Approved)
ISBN: 9780195762648
Author: Stimie
R446.95 (incl. VAT)
Die Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir graad 1 4. n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die storie self. Dié benadering is gebaseer op die uitgangspunt dat selfs kinders wat nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel in staat is om n storie te interpreteer en oor te vertel. Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir n volledige taal program te gebruik.

Features
- Die eerste stel stories van Fase 4 Stories sentreer om die hoofkarakters wanneer hulle n geheime kamer ontdek.
- Nog Stories Pak B sentreer rondom die bestaande hoofkarakters, maar stel ook nuwe karakters, Fatiema en Nadiem, bekend.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195762648 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 14 Apr 2010 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |