Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Verhale van Sherlock Holmes
ISBN: 9780195762129
Author: A. Stimie
R195.95 (incl. VAT)
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks.
Die Fase 18 Klassieke Stories is nuwe verwerkings van ou en geliefde klassieke stories.”