Oxford Storieboom Fase 10 Stamstories: Gemaskerde Skoonmakers Van Om
ISBN: 9780195715286
Author: A. Stimie
R169.95 (incl. VAT)
Stamstories, Fases 10 – 14, is ‘n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke georganiseer om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en ‘n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.
Stamstories, Fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke georganiseer om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.