Storieboom Fase 7 Uile: Verdwaal In Die Oerwoud (Approved)

ISBN: 9780195712841
Author: R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie

R90.95 (incl. VAT)

Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van ‘n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die Uile-boeke stimuleer leerders om hul eie stories te skryf.

Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die Uile-boeke stimuleer leerders om hul eie stories te skryf.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195712841

Edition

000000

Publication Date

14 Oct 1997

Format

Pages

0

Language