
Oxford Storieboom Fase 6 Nog Uile: Die Blink Sleutel
ISBN: 9780195712827
Author: A. Stimie
R144.95 (incl. VAT)
Die boek in hierdie fase verskaf ‘n voortsetting van die populêre “towersleutel”-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.
Die boek in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populêre "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.