
Oxford Storieboom Fase 6 Nog Uile (pak van 6) (Approved)
ISBN: 9780195712568
Author: A. Stimie
R506.95 (incl. VAT)
Die boeke in hierdie fase dien as voortsetting van die gewilde “towersleutel”-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sin-struktuur, moedig voorspelling aan en is die ideale aanvangspunt vir onderwerpwerk.
Die boeke in hierdie fase dien as voortsetting van die gewilde "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sin-struktuur, moedig voorspelling aan en is die ideale aanvangspunt vir onderwerpwerk.