Oxford Storieboom Fase 3 Stamstories: ‘n Kat In Die Boom
ISBN: 9780195710205
Author: A. Stimie
R115.95 (incl. VAT)
Die boeke in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeutenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulêre onderwerpwerk.