Storieboom Fase 1 Stories Oor Biebie & Kalla (pak van 6) (Approved)

ISBN: 9780195709889
Author: A. Stimie

R324.95 (incl. VAT)

Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en die hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel, en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontwikkel.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195709889

Edition

000000

Publication Date

23 Feb 1998

Format

Pages

0

Language