Oxford Storieboom Fase 1 Stories Oor Biebie & Kalla: Bring!

ISBN: 9780195709858
Author: A. Stimie

R97.95 (incl. VAT)

Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontdek.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195709858

Edition

000000

Publication Date

26 May 1998

Format

Pages

0

Language