Aitsa! Graad 2 Vlak 5 Leesboek 2: Waar kom die rook vandaan?
ISBN: 9780190731007
Author: A. Kruger
R49.95 (incl. VAT)
Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.
Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.
Features
- Elke vlak sluit verhale van verskillende genres sowel as niefiksietekste in.
- Ten volle geintegreer deur die Lewensvaardighede-onderwerpe te dek.
- Sluit in 'n kreatiewe skryfaktiwiteit op die agterste binneblad.
- Lekker stories met volkleur illustrasies geskryf deur bekende jeugverhaalskrywers.