Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 10 Leerdersboek ePDF

ISBN: 9780199053407
Author: F. Baxter, A. Clarke, D. Green, Z. Koen, J. Muller, M. Viljoen

R252.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is ‘n Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is 'n Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199053407

Edition

000002

Publication Date

29 Nov 2017

Format

Pages

0

Language