Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 10 Onderwysersgids ePDF
ISBN: 9780199049356
Author: F. Baxter, A. Clarke, D. Green, M. Viljoen
R307.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is ‘n Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum – en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is 'n Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum - en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens.
- n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker.
- n Eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.
- Volkleurfoto's van diererasse, asook primere en sekondere minerale maak dit maklik herkenbaar.
- n Webwerf-kenmerk in die kantlyn lei leerders na belangrike Regerings- en Landbouwebwerwe om relevante inligting en statistieke te vind.
- Het jy geweet?" - kenmerk verskaf interessante bykomende inligting oor die inhoud.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199049356 |
Edition | 000003 |
Publication Date | 29 Nov 2017 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |