Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 4-7

ISBN: 9780190751364
Author: J. Bottaro, J. Morton

R401.95 (incl. VAT)

Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ‘n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Sosiale Wetenskappe vir Graad 4-7.

Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat ‘n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook ‘n volledige interaktiewe oorsig van al die KABV Geografie- en Geskiedenistemas vir Graad 4 tot 7.

Deur animasie, skyfiereekse en videos kan leerders belangrike konsepte verken terwyl hulle speel, kyk en luister.

Moeilike woorde word veruidelik deur doodeenvoudig op hulle te klik, en klikkolle, vlaggies en kamera-ikone bied talle interessante feite en foto’s.

Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is 'n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Sosiale Wetenskappe vir Graad 4-7.

Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat 'n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook 'n volledige interaktiewe oorsig van al die KABV Geografie- en Geskiedenistemas vir Graad 4 tot 7.

Deur animasie, skyfiereekse en videos kan leerders belangrike konsepte verken terwyl hulle speel, kyk en luister.

Moeilike woorde word veruidelik deur doodeenvoudig op hulle te klik, en klikkolle, vlaggies en kamera-ikone bied talle interessante feite en foto's.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190751364

Edition

000001

Publication Date

07 Dec 2017

Format

Pages

0

Language