
Oxford Junior Atlas vir Suid Afrika Graad 47
Leerdersboek
ISBN: 9780195785005
Author: M. Reynolds
R234.95 (incl. VAT)
Die Oxford Junior Atlas vir Suider-Afrika is deel van ‘n nuwe reeks gebaseer op die jongste kaarte en data wat beskikbaar is. Dit verskaf ‘n duidelike en vars benadering tot die vernaamste vaardighede en kennis wat in die Intermediêre Fase verlang word. Die oorvloed fassinerende data oor Suid-Afrikaners en hoe hulle leef, hul omgewing, tale en geskiedenisse is gekies vir die paslikheid en belang wat dit vir jong leerders het.
Out of stock
Die Oxford Junior Atlas vir Suider-Afrika is deel van 'n nuwe reeks gebaseer op die jongste kaarte en data wat beskikbaar is. Dit verskaf 'n duidelike en vars benadering tot die vernaamste vaardighede en kennis wat in die Intermediêre Fase verlang word. Die oorvloed fassinerende data oor Suid-Afrikaners en hoe hulle leef, hul omgewing, tale en geskiedenisse is gekies vir die paslikheid en belang wat dit vir jong leerders het.
Features
- Vernaamste kenmerke sluit in:
- buitengewone duidelike ontwikkeling van basiese kaartvaardighede stapsgewys
- duidelike skakels met die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklarings vir die leerarea Sosiale Wetenskappe en ander leerareas
- bygewerkte kaarte van Suid-Afrika en die wêreld
- n pragtige geïllustreerde gedeelte wat geskiedenis en aardrykskunde integreer
- n groot verskeidenheid tabelle, grafieke en kaarte wat maklik is om te interpreteer.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780195785005 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 31 Aug 2004 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |