Aitsa! Graad 3 Vlak 11 Leesboek 1: Mag ek hier speel?

ISBN: 9780190748401
Author: T. Goosen

R53.95 (incl. VAT)

Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.

Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.

Features

  • Elke vlak sluit verhale van verskillende genres sowel as niefiksietekste in.
  • Ten volle geïntegreer deur die Lewensvaardighede-onderwerpe te dek.
  • Sluit in 'n kreatiewe skryfaktiwiteit op die agterste binneblad.
  • Lekker stories met volkleur illustrasies geskryf deur bekende jeugverhaalskrywers.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190748401

Edition

000000

Publication Date

18 Sep 2023

Format

Pages

0

Language