Aitsa! Graad 2 Vlak 6 Leesboek 3: Wie is die beste

ISBN: 9780190742348
Author: M. Lubbinge

R49.95 (incl. VAT)

Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ‘n prettige manier met begrip te lees.

Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.

Features

  • Elke vlak sluit verhale van verskillende genres sowel as niefiksietekste in.
  • Ten volle geintegreer deur die Lewensvaardighede-onderwerpe te dek.
  • Sluit in 'n kreatiewe skryfaktiwiteit op die agterste binneblad.
  • Lekker stories met volkleur illustrasies geskryf deur bekende jeugverhaalskrywers.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190742348

Edition

000000

Publication Date

14 Aug 2023

Format

Pages

0

Language