Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Graad 4-9 ePDF
Ebook
ISBN: 9780190723958
Author: OUP
R157.95 (incl. VAT)
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas.