Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Onderwysersgids (CAPS)
ISBN: 9780199046980
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou
R427.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.
Out of stock

Features
- Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrigstyle en vryheid om kreatief met lesse te wees.
- Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
- Omvattende leiding in klaskamerbestuur stel onderwysers in staat om lesse volgens hulle klaskamerbehoeftes te struktureer.
- Duidelike leiding in assessering stel onderwysers in staat om te besluit hoe om te assesseer ten einde progressie te meet en leerders vir die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) in Graad 3 voor te berei.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199046980 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 14 Nov 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |