Oxford Storieboom Klanke Niefiksie Boek 4 Graad 2 Fase 5: Is ek ‘n goeie maat?

ISBN: 9780190720070
Author: R. Fourie

R67.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.

Fase 5 sluit in:

Fiksie:

Gaan groen!

Ben tot die redding

Die bang ridder

Die geurige kospot

Die diensmeisie

Niefiksie:

Wat het ons nodig om te leef?

Is ek ’n goeie maat?

Wie sou kon raai?

Leef gesond

Kom ons vier verjaardag!

In Is ek ’n goeie maat?, lees oor jouself en ander mense.”

Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.

Fase 5 sluit in:

Fiksie:

Gaan groen!

Ben tot die redding

Die bang ridder

Die geurige kospot

Die diensmeisie

Niefiksie:

Wat het ons nodig om te leef?

Is ek ’n goeie maat?

Wie sou kon raai?

Leef gesond

Kom ons vier verjaardag!

In Is ek ’n goeie maat?, lees oor jouself en ander mense."

Additional information

Author/s

ISBN

9780190720070

Edition

000000

Publication Date

11 Nov 2017

Format

Pages

0

Language