Storieboom Fase 8 Kiewiete: Die Reenboogmasjien (Approved)
ISBN: 9780195712896
Author: Stimie
R96.95 (incl. VAT)
Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van ‘n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou woordeskat op en voer langer en ingewikkelder sinstrukture in.
Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou woordeskat op en voer langer en ingewikkelder sinstrukture in.