Oxford Storieboom Fase 1 Stories Oor Vlooi: Die Biblioteek

ISBN: 9780195709940
Author: A. Stimie

R97.95 (incl. VAT)

Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontdek.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195709940

Edition

000000

Publication Date

19 Feb 1998

Format

Pages

0

Language