Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 11 Oefeningboek (Approved)

ISBN: 9780199045235
Author: J. Bronkhorst, S. Khan, A. McGee, B. van der Poll, J. Venter

R260.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is 'n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Features

  • Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens.
  • n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite met deeglike en gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
  • n Eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199045235

Edition

000000

Publication Date

29 Aug 2012

Format

Pages

0

Language