Oxford Storieboom Fase 10: Stamstories (pak van 6) (Approved)

ISBN: 9780195714784
Author: A. Stimie

R601.95 (incl. VAT)

Hierdie stories met ingeboude progressie is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en kontrolering van lees nodig het. Dit sal deur kinders met beide goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet kan word. Die stories is in vlakke georganiseer sodat kinders aan ingewikkelder vertelvorme en ‘n uitgebreide leeswoordeskat blootgestel word.

Hierdie stories met ingeboude progressie is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en kontrolering van lees nodig het. Dit sal deur kinders met beide goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet kan word. Die stories is in vlakke georganiseer sodat kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat blootgestel word.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195714784

Edition

000000

Publication Date

18 Mar 1998

Format

Pages

0

Language