Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Leerdersboek

ISBN: 9780199052356
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou

R171.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

Features

  • n Verskeidenheid aktiwiteite wat verskillende leerstyle dek maak voorsiening vir klasse met gemengde vermo�ns.
  • Afdelings in kleur prikkel belangstelling en help om meer uitdagende begrippe te verduidelik.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199052356

Edition

000000

Publication Date

12 Jan 2012

Format

Pages

0

Language