Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 3 Werkboek (CAPS)

ISBN: 9780199046829
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou

R119.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

Features

  • Fokus op oefen en konsolidasie van die begrippe en vaardighede wat in die Leerdersboek en klasaktiwiteite gedek word.
  • Talle voorbeelde en herhalingsoefeninge verskaf heelwat geleenthede vir oefening.
  • Duidelike en eenvoudige opdragte met uitgewerkte voorbeelde, waar relevant, help leerders om op hulle eie te werk.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199046829

Edition

000000

Publication Date

16 Nov 2011

Format

Pages

0

Language