Storieboom Tarentale: Sonja Se Eiers
ISBN: 9780195713466
Author: Stimie
R140.95 (incl. VAT)
Die Tarentale-tak bevat drie verskillende skryftipes in een bloemlesing: ‘n boeiende avontuurverhaal, ‘n tradisionele storie saamgestel uit verskillende kulture en ‘n verskeidenheid feitelike materiaal.
Die Tarentale-tak bevat drie verskillende skryftipes in een bloemlesing: 'n boeiende avontuurverhaal, 'n tradisionele storie saamgestel uit verskillende kulture en 'n verskeidenheid feitelike materiaal.