Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Leerdersboek (CAPS)
ISBN: 9780199042906
Author: S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars
R135.95 (incl. VAT)
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te l�, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.Bly n stap vooruit met Headstart Lewensvaardighede.

Features
- Inhoud is in hanteerbare stukke ingedeel met stap-vir-stap-dekking en begrippe en onderwerpe wat teen 'n gemaklike tempo gebied word.
- Volkleurkunswerke deurgaans.
- Afwisselende aktiwiteite maak voorsiening vir oefening en konsolidering.
- Toeganklike taal en addisionele taalsteun verseker dat elke leerder 'n kans het om goed te vaar.
- Hierdie boek is in kwartale ingedeel met geleenthede kwartaalliks vir geskrewe opdragte (soos deur die KABV vereis).
Additional information
Author/s | S. Johnson, E. Maxwell, T. Rossouw, K.Saadien-Raad, C. Savides, A. Siegrhn-Mars |
---|---|
ISBN | 9780199042906 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 23 Jan 2012 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |