Headstart Wiskunde Graad 8 Onderwysersgids (Approved)
ISBN: 9780199042999
Author: K. Kriel, L du Toit
R292.95 (incl. VAT)
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Features
- Uitgebreide taalondersteuning: nuwe woorde en eksamenwoorde onderaan elke bladsy verryk leerders se woordeskat en versterk die verstaan van woorde wat in eksamens gebruik word.
- n Stap-vir-stap benadering, ondersteun deur 'n rykdom van Dink/Doen-voorbeelde, moedig probleemoplossing aan.
- Idees vir Hoofreken-aktiwiteite word in Graad 7 en 8 verskaf.
- Opsommings aan die einde van elke tema verseker dat leerders belangrike begrippe snap, bou selfvertroue en help hulle om onafhanklike leerders te word.
- Notas en wenke bevorder die leer van wiskundige teoriee en formules.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199042999 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 11 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |