Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 12 Leerdersboek
ISBN: 9780199044603
Author: T. Attwell, J. Bottaro, R. Burger, F. Clitheroe, L. Dilley, M. Hornsveld
R259.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Lewensorientering is ‘n betroubare Lewensorienteringkursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Lewensorientering is 'n betroubare Lewensorienteringkursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders sen belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders sen selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
- al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- ditn assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
- die eksamenhulpmiddels - wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit - leerders help om vir form ele assessering
Additional information
Author/s | T. Attwell, J. Bottaro, R, Burger, F. Clitheroe, L. Dilley, M. Hornsveld |
---|---|
ISBN | 9780199044603 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 05 Aug 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |