Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 3 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199054350
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou

R176.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke le groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat hoerorde-dinkwerk bevorder.

Features

  • n Verskeidenheid aktiwiteite wat verskillende leerstyle dek maak voorsiening vir klasse met gemengde vermo�ns.
  • Afdelings in kleur prikkel belangstelling en help om meer uitdagende begrippe te verduidelik.
  • Onderrigteks wat die begrippe aan leerders in eenvoudige en paslike taal verduidelik, is ingesluit.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199054350

Edition

000000

Publication Date

25 Nov 2011

Format

Pages

0

Language