ISBN: 9780195710274
Author:
R115.95 (incl. VAT)
Die boeke in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulêre onderwerpwerk.

Additional information
ISBN | 9780195710274 |
---|---|
Publication Date | 03 Oct 1997 |
Format | |
Pages | 0 |