Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Onderwysersgids (Approved)
ISBN: 9780199047741
Author: W. Booysen, D. Duffet, S. King
R237.95 (incl. VAT)
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om ‘n stewige fondasie te lê en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om 'n stewige fondasie te lê en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Features
- Gevallestudies en illustrasies voorsien praktiese voorbeelde van die inhoud wat gedek word.
- n Nuwe hersieningsgedeelte aan die begin van elke kwartaal maak voorsiening vir oefening en vaslegging van die vorige kwartaal se werk.
- Uitgewerkte voorbeelde voorsien blootstelling aan rekenkundeprosesse.
- n Opsomming aan die einde van elke eenheid dien as vaslegging van wat geleer is.
- Ingesluit is 'n voorbeeld van 'n beheerde toets vir formele assessering aan die einde van elke kwartaal.
- n Jaarlikse onderrigplan, stap-vir-stap beplanningshulpmiddels en gedetailleerde leiding in die Onderwysersgidse verminder voorbereiding en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199047741 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 10 Jul 2014 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |