Oxford Storieboom Fase 13+: Die Anti-Boelie Masjien

ISBN: 9780195784121
Author: A. Stimie

R184.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 13+ Stamstories bevat opwindende leesstof. Die stories fokus nie net daarop om leesvaardighede verder in te skerp nie, maar is ook lekker leesgenot. Die ryklik geïllustreerde stories dien as visuele versterking van die woorde. ”

"Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 13+ Stamstories bevat opwindende leesstof. Die stories fokus nie net daarop om leesvaardighede verder in te skerp nie, maar is ook lekker leesgenot. Die ryklik geïllustreerde stories dien as visuele versterking van die woorde. "

Additional information

Author/s

ISBN

9780195784121

Edition

000000

Publication Date

18 Oct 2002

Format

Pages

0

Language