Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 10 Leerdersboek
ISBN: 9780199048441
Author: R. George, K. Rivett-Carnac
R522.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Die spesiaal ondersteunde inhoud en begrippe word omvattend geïllustreer met logo's en bedryfsvoorbeelde om 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamen te lê.
- n Kaartwerkafdeling in volkleur dek alles, en nog meer, wat leerders in Graad 10 moet weet.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
- Aktiwiteite en vrae vir hersiening en verryking is op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker dat leerders deeglik vir eksamens voorberei is.
- Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199048441 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 02 Jul 2012 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |