Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 10 Leerdersboek (Approved)
ISBN: 9780199043224
Author: W. Booysen, S. King
R271.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is 'n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Omvattende taalsteun in saketerminologie help leerders om die kernbegrippe van Besigheidstudies te verstaan.
- Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
- Assessering word deurgaans sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
- Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199043224 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 24 Oct 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |