Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 10-12

ISBN: 9780190723873
Author: K. Winter et al

R441.95 (incl. VAT)

Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ‘n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Geografie vir Graad 10-12.

Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken – daar is talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.

Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is 'n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Geografie vir Graad 10-12.

Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken - daar is talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190723873

Edition

000001

Publication Date

29 Mar 2016

Format

Pages

0

Language