An Author reads: Ben se lekker vakansie

by | Feb 7, 2025 | Road to Literacy

About the Author

Troula Goosen

Troula Goosen het op verskillende dorpe in die Wes-Kaap grootgeword, en het op Ceres gematrikuleer. Sy wou van kleintyd af stories skryf. Na matriek het sy Drama en Biblioteekkunde op Stellenbosch studeer, maar toe sy met ’n predikant trou, het haar lewe ander draaie geloop. Later het sy as besigheidsvrou en binneversierder op Riversdal gewerk. Toe sy en haar man, Chris, op Bettysbaai aftree, het sy egter haar ou jeugdroom afgestof en begin skryf.

Haar eerste publikasies was kortverhale en novelles vir opvoedkundige uitgewers (Via Afrika en Oxford University Press). In 2016 is Spooksoene (2015: Protea Boekhuis), haar eerste vollengte jeugverhaal, met ’n ATKV-Woordveertjie bekroon. Daarna volg nog ses jeugromans, verskeie kortverhale in bundels vir jong tieners en leesboekies vir die grondslagfase.

About the book

Was jy al ongelukkig as iemand sonder jou op vakansie gaan? Lees envind uit van Ben en sy maats se vakansie!

Oxford CAPS approved

View online samples of our trusted classroom solutions and support material across all phases and subjects.

Bigger, better, brighter

and more beautiful than ever before!

Brand new editions of our popular CAPS-linked bilingual dictionaries for South African learners in Grade R to 4

360° teaching at your fingertips

The all-in-one teacher’s toolbox