We use cookies to enhance your experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies. You can change your cookie settings at any time. Find out more
Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is 'n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
  • 'n Vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir Fisiese Wetenskappe nodig is.
  • 'n Groot klomp uitgewerkte voorbeelde leer leerders probleemoplossingstrategieë, veral in Fisika.
  • Praktiese aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan leerders sowel as onderwysers.
  • Aktiwiteite en vrae vir hersiening en verryking word op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker dat leerders deeglik voorberei is vir eksamens.

  • Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 10 Leerdersboek (CAPS Approved)

The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.