We use cookies to enhance your experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies. You can change your cookie settings at any time. Find out more
Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe? gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • 'n Rykdom van taalbystand, insluitend 'n fokus op nuwe woorde, eksamenwoorde, en eksamennotas bou leerders se selfvertroue.
  • 'n Teen hierdie tyd weet jy dat... -afdeling kry leerders sover om na te dink oor die inhoud wat bespreek gaan word, en hersien wat hulle in die vorige eenheid geleer het.
  • Opsommings aan die einde van elke kwartaal sorg vir die vaslegging van wat hulle geleer het.
  • Onderwysriglyne en assesseringshulpmiddels vir elke aktiwiteit spaar onderwysers voorbereidingstyd, en maak dit vir hulle moontlik om met selfvertroue te onderrrig.

  • Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 OG (Approved)

The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.