Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook 'n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied 'n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.
The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.