We use cookies to enhance your experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies. You can change your cookie settings at any time. Find out more
Die Oxford Junior Atlas vir Suider-Afrika is deel van 'n nuwe reeks gebaseer op die jongste kaarte en data wat beskikbaar is. Dit verskaf 'n duidelike en vars benadering tot die vernaamste vaardighede en kennis wat in die Intermediêre Fase verlang word. Die oorvloed fassinerende data oor Suid-Afrikaners en hoe hulle leef, hul omgewing, tale en geskiedenisse is gekies vir die paslikheid en belang wat dit vir jong leerders het.

Features

  • Vernaamste kenmerke sluit in:
  • buitengewone duidelike ontwikkeling van basiese kaartvaardighede stapsgewys
  • duidelike skakels met die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklarings vir die leerarea Sosiale Wetenskappe en ander leerareas
  • bygewerkte kaarte van Suid-Afrika en die wêreld
  • 'n pragtige geïllustreerde gedeelte wat geskiedenis en aardrykskunde integreer
  • 'n groot verskeidenheid tabelle, grafieke en kaarte wat maklik is om te interpreteer.

  • Oxford Junior Atlas vir Suid Afrika Graad 4–7

The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.