We use cookies to enhance your experience on our website. By continuing to use our website, you are agreeing to our use of cookies. You can change your cookie settings at any time. Find out more
Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie is ’n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Natuurwetenskappe en Tegnologie. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • uitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings
  • weldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word
  • toeganklike taalgebruik wat leerders help om begrippe deeglik te verstaan
  • taalondersteuning vir jong leerders, deur te fokus op die woorde wat tydens formele toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde
  • sorgvuldige ontwikkeling van vaardighede en begrippe laat leerders toe om uit te blink in elke graad en tydens elke fase
  • inhoud wat vol feite is en ’
  • n verskeidenheid aktiwiteite bied, wat nommerpas is vir klasse wat leerders met uiteenlopende vermoëns het
  • riglyne aangaande klaskamerbestuur wat u help om u lesse volgens die behoeftes van u klaskamer te struktureer
  • eenvoudige assesseringsriglyne om leerders vir formele eksamens, toetse en take voor te berei
  • die innoverende inhoud en aktiwiteite wat die wetenskaplike verbeelding van hul leerders stim uleer
  • die wyse waarop hulle in Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig uitblink.

  • Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerdersboek ePub3

The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.